-
- Ironrose Photography and Design - /www.ironrose.co.za
- Bernard Brand - www.bernardbrand.com
- Karlien Whelpton Photography - https://www.facebook.com/Xquisitphotographer/
- Sunè Ferreira - Lumière Photography - http://suneferreira.weebly.com/about.html
- Lindy Truter - www.lindytruter.com
- DGR Photography - www.dgrphotography.co.za
- Rynali Design & Photography - rynalidesign.wordpress.com
- Liz-Mari Marais Fotografie - www.facebook.com/Liz-Mari-Marais-Fotografie
- Christopher Smith - cjphoto.co.za
- Lovina Claassen Photography - www.lovinaclaassenphotography.co.za
Trou Idees
Hulp vir bruide






Top Wedding Blog - Participant 2017
Trou Idees is trots Afrikaans en verleen hulp aan bruide in hul soeke na trou verwante items, diensverskaffers en idees vir hul troudag!!
Trou Idees het ‘n pragtige webwerf (en interaktiewe app) vol artikels en self doen idees, en ook ‘n vra jou vraag funksie, wat bruide die geleenthied gee om vrae anoniem te vra op ons Facebook, Twitter en Google plus blaaie! Sodoende kan hul eerlike antwoorde op sensitiewe vrae kry en skep dit ‘n ondersteunings raamwerk vir alle bruide op Trou Idees!
Trou Idees het ook honderde verskaffers wat deel uitmaak van ons Facebook bladsy en help ook bruide om verskaffers aan te skaf vir hul groot dag! DIY bruide vind veral baat by die blad, omdat hul met beperkte begrotings ook droom troues kan beplan! Met 'n facebook blad wat al meer as 28 000 lede het, is Trou Idees 'n gunstelling onder Suid Afrikaanse bruide.




