Nyala Lodge and Wedding Venue

'n Droom word waar...Jou droom word waar!

TopVendor Member, Top Bushveld Wedding Venue
& Best Floral Creation Participant

Hier by Nyala Lodge bied ons 'n asemrowende plaas venue om jul groot dag baie spesiaal te maak. My belofte aan jou - stap vir stap loop ek saam met jou op die pad na 'n suksesvolle troudag.

Idees word gedeel en koppe bymekaar gesit. Ons wonder, ons dink, en ons word opgewonde oor elke klein dingetjjie wat jou groot dag 'n onvergeetlike ervaring maak.

Ek help jou om die perfekte troudag te skep wat beloof om seepglad te verloop. 'n Droom word waar...jou droom word waar!