MINIMALISTIESE MODERNE KITSTROUE

Hierdie pragtige gestileerde sessie is gereêl deur klomp talentvolle verskaffers tydens ons nasionale "lockdown fase 3". Die sessie is baie eenvoudig, minimalisties en natuurlik, met 'n "white-on-white" kleurskema. Die twee jong "modelle" is die aktrise Marguerite van Eeden en haar kêrel Danie du Toit van die musiekgroep Spoegwolf.

Die hele atmosfeer was intiem en klein, om by die konsep van 'n verloping te pas: eenvoudige dekor, ruiker, venue en styl.

VENDOR LIST


KONSEP, STILERING, HARE & GRIMERING | Skoonlief
FOTOGRAAF | Jessie de Bruin
DEKOR & BLOMME | Kadou
VENUE | The Styling Shed
TROUROK | Smoorverlief Bridal
KORTER ROKKE & HAARBYKOMSTIGHEDE | Pretpakkie
KOEK |Cake Patisserie
LINEN | NConcepts
STOELE, BORDE & BREEKWARE | Two Birds Celebration

Skoonlief is a multiple TopVendor winner (five awards). Kadou won the Peer's Choice award in 2015 for elite wedding decor stylist and floral stylist.

developed by HUEBELLA
crossmenu linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram